Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Eersterivier

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 153

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 52 Eersterivier
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shandre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Heerlike groot familiehuis. Alles wat jy kan benodig is daar, let wel daarop dat die naaste winkel 'n ent se ry weg is. Alles was silwerskoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and enjoying.

We had a great time, relaxing with a wonderful view of the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M

Droom akkommodasie.

Baie dankie 52 Eersterivier vir 'n onbeskryflike en onvergeetlike familie naweek. Die huis is gerieflike en so goed ingerig. Ons het beslis gelekkeslaap. Die uitsig/ligging is asemrowend. Ek sal sommer gou weer kom kuier. Ongetwyfeld my eerste keuse vir akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit K
Gesin met klein kinders

Ons kuier graag op Eersterivier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl-heinz V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl-heinz V
Gesin met tieners

Great location - few snags.

We had a great stay at the home. Only real issue was that the upstairs display fridge was not functional. It was running but the temperature always hovered around 23°C, not suitable for use as a fridge. We used the bottom fridge, so no train smash but would be good for owner to have this sorted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma K
Gesin met tieners

Lovely, comfortable stay.

Double level house was very spacious, excellent for family with teenagers. Lovely, comfortable rooms, all, except one, with beautiful sea views. Great bathrooms. Well equipped kitchen. Lovely refrigerator. We had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en baie mooi uitsig.

Baie stil en ‘n wonderlike staproete agter die huise. Baie mooi uitsigte van die see. Agt km grondpad in ‘n goeie toestand vir enige voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene H
Saam met vriende

Great views in a well furnished accommodation.

One big problem is parking. There is only parking for two cars at the very most. Street parking was not available unless it is far away from the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaneke H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zaneke H
Saam met vriende

Lekker.

Dit was n heerlike ervaring behalwe vir die vuil toerusting in beide kombuise. Baie van die toerusting was onbruikbaar vuil en nie behoorlik skoongemaak nie. Al die eetgerei was olierig en nie korrek gewas nie. Baie netjiese badkamer en sitarea, maar dit was ongelukkig net die kombuis wat ons effens afgesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K
Gesin met tieners

Lieflik.

Pragtige huis met 'n heerlike ligging in Eersterivier. Wens ons kon elke keer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelheid R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelheid R

Baie lekker.

Regte gesinshuis. Als wat jy nodig het vir kook en heelwat games etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92210cbda3b7fff87d46a15880a5c01e5f906436d421092f0a08cdf59bb7a7a764d265d32a012c17a6b472ec42cb730b5f0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070071 24.21594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem