Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Eersterivier

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word op die perseel toegelaat nie.
Gaste word vir enige breekskade gedurende hul verblyf aanspreeklik gehou.
Die verblyf kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike beserings, skade of diefstal van enige besittings gedurende verblyf nie. Gaste gebruik die geriewe op eie risiko en Tsitsikamma Seaside Accommodation sal nie aanspreeklik gehou word vir enige ongelukke in verband met die gebruik van die geriewe nie.
Gaste sal beboet word indien die aantal gaste wat in die huis bly die aantal gaste, soos op die besprekingsvorm aangedui, oorskry.
Die perseel moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is. Alle eetgerei en breekware moet gewas word en die rommel moet in die drom geplaas word.
Indien die huis in 'n bedenklike toestand gelos word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Gaste moet hulle eie swem- en badhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, hout en DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92210cbda3b7fff87d46a15880a5c01e5f906436d421092f0a08cdf59bb7a7a764d265d32a012c17a6b472ec42cb730b5f0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070071 24.21594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem