8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - 52 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gleniqua 52 is 'n gesinsvakansiehuis in Glentana, 'n kusdorpie tussen George en Mosselbaai. Glentana is 14 km vanaf George Lughawe. Die dorpie is gerieflik geleë vir verskeie aktiwiteite en uitstappies vir jonk en oud indien die weer by die strand nie gunstig is nie.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers (met storte), plus 'n woonstel met sy eie kombuis, badkamer en leefarea (op 'n onderste vlak) met 'n privaat ingang. (Die woonstel is slegs ingesluit gedurende Desember.) Al die slaapkamers in die huis en die woonstel is toegerus met dubbelbeddens.
Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n ruim oordekte stoep met see-uitsigte. Die kombuis en leefarea maak ook oop na 'n beskutte, ruim patio en braai-area met 'n groot tafel. Veilige oordekte parkering is beskikbaar vir 2 voertuie.
Die strandkafee en restaurant is ongeveer een kilometer van die huis af. Daar is swemgeriewe reg voor die huis, hoewel die hoofstrand 800 meter verder weg is. Gaste kan visvang, na die beroemde skeepswrak stap en na hartelus gholf speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lunell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 52 Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang