+19
Selfsorg in Durbanville

59 De Villiers Drive

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte oornag fasiliteit. Vriendelike ontvangs. Alles wat jy benodig, is in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Relaxing, in a friendly environment, good area, better host. Jaco is an awesome and attentive host, far exceeding expectations, and a great guy. I will return anytime should I need accommodation on a temporary basis again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harried F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige area. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Dit was 'n vinnige oorstop en ons kon dus min tyd in die eenheid spandeer. Die blyplek is waarde vir geld omdat dit regtig bekostigbaar is. Dit is effens klein en kan gou beknop voel indien jy bietjie langer in die kamer moet wees. Dit het al die nodigehede, maar mens vind dit moeilik om alles te benut a.g.v. spasie. Daar is nie 'n stort nie en dit is hinderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian P
Kort verblyf
4.0
Feb 2026

Pleasant and easy. I was able to book on the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjiese plek, naby genoeg vir Cape Gate Medikliniek. Beslis 'n aanbeveling. ‘n Baie aangename en vriendelike gasheer by gastehuis. Woon eenheid netjies en skoon. Net jammer die kamer het nie 'n stort nie. Baie moeilik vir 'n persoon met rugprobleme om te bad. Beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie Coetzee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A great place to stay, next to the golf course. We were well received, earlier than the normal check-in time. The place was very convenient for our purpose, next to the golf course where we wanted to be. Will definitely make use of 59 De Villiers Drive again. Excellent place to stay, secure and close to all attractions in the Cape Town area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money and had a great stay. Lovely place and great host. The place is very private. Will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 De Villiers Drive
Thanks for the review, Marius. Glad you've enjoyed the stay. More than welcome to make use of the rooms in the future again.

Charmaine N
1 nag
5.0
Okt 2025

Vriendelike gasheer, ekstra bederfitems is baie oulik en word baie waardeer, netjies. Alles wat mens kan nodig kry tydens verblyf, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 De Villiers Drive
Hi Charmaine. Bly dat jy lekker gebly het. Julle is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamers gebruik te maak. Dankie vir die goeie terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

59 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe97a7595a8d64ef2f1d1113f9a6d412630edf37b5e3f2996107fb6c08b143a50b5026ebe0cdb8c91e7b0a63af11bb9a61e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 59 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.83743 18.65596

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang