+23
Selfsorg in Voorbaai

59 Estoril Villas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carmen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Family holiday. I had an amazing weekend at Estoril Villas! The space was absolutely beautiful—peaceful, clean, and tastefully done. You can tell great care is taken to keep everything spotless and welcoming. Lynette was a fantastic host—warm, professional, and attentive without being intrusive. She made sure we had everything we needed. I’d definitely recommend it to anyone looking for a relaxing and comfortable escape!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rila A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustige wegbreek met familie. Pragtige eenheid in veilige omgewing. Eenheid goed toegerus. Vriendelik en baie behulpsame gasvrou, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
59 Estoril Villas
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en ons hoop julle kom kuier weer.

Stephan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wat ’n wonderlike ervaring! Ons tyd hier regtig geniet – die verblyf was skoon, gerieflik en goed ingerig. Alles wat ek nodig gehad het, was daar, en ons kon regtig ontspan. Die ligging was ook ideaal. Die gasheer/gasvrou het seker gemaak dat ek gemaklik is en het uitstekende diens gelewer. Ek sal beslis weer terugkom en beveel dit graag aan vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
59 Estoril Villas
Dankie vir die positiewe terugvoer en ons is baie bly julle het julle tyd by Estoril Villas geniet!

Monica M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Heerlik naby die see! Diaz strand is sentraal geleë by alles en die eenheid is stapafstand na die see toe. Die eenheid was groot genoeg vir ons as gesin met tiener kinders. Alhoewel daar 'n lekker braai op die stoep is, het ons elke aand gaan uit eet aangesien daar so 'n verskeidenheid van lekker restaurante in die omgewing is. Heerlik gebly, sal 59 Estoril Villa's definitief aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik, netjiese plek met vriendelike diens. Baie netjies. Baie vriendelike diens, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
59 Estoril Villas
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons hoop julle kom weer kuier.

Salwa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely stay. Wonderful, comfortable stay. Close to waterpark and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Fantasties. Die plek is baie netjies. Rustige omgewing. Prys was goed. Kindervriendelik. Sal weer wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
59 Estoril Villas
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer!

Farran S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Was alles die moeite werd en lekker om te bly. Ons sal weer kom. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
59 Estoril Villas
Baie dankie vir julle terugvoer en ons is bly julle het lekker gebly. Ons hoop julle kom gou weer.

Shana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

A real holiday experience. This is our second time at the location and I will continue going back. Excellent location. Safety is a huge priority and this location is perfect. Customer service is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
59 Estoril Villas
Thank you, Shana! We are looking forward to hosting you again.

Lizette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

This apartment is very beautiful, fully equipped and just wow. Beautiful apartment and very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
59 Estoril Villas
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

59 Estoril Villas, Beach boulevard, Die Voor bay Mosselbay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01b4df9b3e910b0cb552bbb26fb81eb142b30c4ee21e6ecb8ed7a7e7ccdd3c31484fda0e5e11a902a71c226b40f67c0d6aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 59 Estoril Villas Beach boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.162004223306 22.108862129569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang