6 Garland Road
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs 6 volwassenes en 5 kinders onder 12 word toegelaat.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Dit is 'n woongebied met 'n geen-geraas-beleid
Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae en besprekings van twee nagte uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers en braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Garland Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang