Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig 6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie in die woonstel of kompleks toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstel.
Let wel dat die eienaars geen verantwoordelikheid vir beurtkrag of water-onderbrekings aanvaar nie. Daar is geen terugbetalings as gaste vroeër wil uitklok as gevolg van dié redes nie.
'n Skoonmaakfooi word gehef.
Die eenheid word nie tydens verblyf skoongemaak nie. Vir langer verblyf is die volgende beskikbaar:
'n Linneverandering in die middel van die verblyf teen 'n ekstra koste.
'n Daaglikse skoonmaak teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2eede65d55f0d44dce6faca7f0d6e53e975e3ef794167ce3939570714a27f57e71eda5648e161001a332b82b331e313fae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 63 Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.830253064725 30.398180727088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem