+20

60 on Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Flat Street, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

60 on Flat bied gehalteverblyf in Kwaaiwater, Hermanus aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en besienswaardighede.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die 2de badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemakstoele en ’n slim-TV met Showmax en DStv Premium. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gratis vesel-internet.

Gaste kan van die lieflike braaigeriewe gebruik maak op versoek.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese motorhek.

Die eenheid is 5 minute se stap vanaf die seepadjie en 15 minute se stap vanaf pragtige strande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en het geen klagtes nie. Met ons aankoms by 60 on Flat was ons persoonlik vriendelik deur ons gasvrou ontvang. Die woonstel ...
Sien meer
Nov 2025
Moira M
Saam met vriende
5.0
Awesome weekend. We felt at home from the start. The house was clean, well equipped and so cosy. We enjoyed our stay very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anette V
Gesin met tieners
5.0
Bekostigbare en gerieflike verblyf naby Cliffpath en strande. Katie is 'n baie vriendelike gasvrou en ons het sommer dadelik weer tuis gevoel. Die kot...
Sien meer
Okt 2024
Vanessa M
Saam met vriende
4.8
Stay was great. Stay was great, close to beach walks and close to town. Place is like a home away from home. The host was friendly and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nelson J
Gesin met tieners
4.6
Het baie lekker gekuier. Alles is in plek. Ons het baie lekker gebly. Dis rustig en veilig. Die kamers moet net gespuit word vir voëlluis. Die muskiet...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 60 Flat Street, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 60 on Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Flat Street, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf259ede40543999bd8b006a94460e7b41d69006b42c981379523a126ed41fdc5dea4d0602e50083bd1777bf6895fa64fb9b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 60 Flat Street Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.406338923683 19.267179298691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang