Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 on Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Flat Straat, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

60 on Flat bied gehalteverblyf in Kwaaiwater, Hermanus aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en besienswaardighede.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die 2de badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemakstoele en ’n slim-TV met Showmax en DStv Premium. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gratis vesel-internet.

Gaste kan van die lieflike braaigeriewe gebruik maak op versoek.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese motorhek.

Die eenheid is 5 minute se stap vanaf die seepadjie en 15 minute se stap vanaf pragtige strande.

Slaapplek

’n Bespreking by 60 on Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir 60 on Flat
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • 60 Flat Straat, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 60 on Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Flat Straat, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf259ede40543999bd8b006a94460e7b41d69006b42c981379523a126ed41fdc5dea4d0602e50083bd1777bf6895fa64fb9b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 60 Flat Street Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.406338923683 19.267179298691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem