Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 on Flat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste wat van die braai en wasmasjien gebruik wil maak, moet asb. vooraf vir die eienaars in kennis stel. Die wasmasjien moet eers gekoppel word voordat dit gebruik kan word. Gaste kan enige plek op die grasperk braai, maar moet asb. die plaveisel vermy.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Flat Straat, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf259ede40543999bd8b006a94460e7b41d69006b42c981379523a126ed41fdc5dea4d0602e50083bd1777bf6895fa64fb9b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 60 Flat Street Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.406338923683 19.267179298691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem