+15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 63 Coral Road, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

63 on Coral is 'n goed ingerigte eenheid wat deel van die eienaar se hoofwoning in die veilige Blue Lagoon Estate 2 in Langebaan vorm. Gaste het toegang tot 'n aparte ingang om hul privaatheid te verseker.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging en genoeg kasruimte.

Daar is 'n lessenaar, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Skaduparkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 63 Coral Road, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 63 on Coral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

63 Coral Road, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4289789647f87dd5590254abb5060e82bf88233c8e973ed49238dd05c0c37ab6e0c967b1e975bfe75235e68b3ae4be2563c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 63 Coral Road Blue Lagoon Estate 2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060456731404 18.047664769975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang