63 On Main
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 63, Suurbraak, 6741, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
63 On Main bied semi-selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die hartjie van Suurbraak, sowat 22 km vanaf Swellendam geleë is.
Die verblyf is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea bestaan uit 'n oopplan-sitarea en -kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Dit sluit 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Verder is daar gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
'n Beskutte braai-area met 'n ingeboude braai en tafel en stoele is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofweg 63, Suurbraak, 6741, Wes-Kaap
- Gaste dink 63 On Main het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 63, Suurbraak, 6741, Wes-Kaap