+21

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 69 Sunbird Drive, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

69 on Sunbird is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Langebaan wat naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai-area en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annemarie V
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf het alles wat jy nodig het en naby Lagoon. Het kuier baie geniet! Woonstel het alles wat jy nodig het. Lieflike ingeboude braai. Veilige, rust...
Sien meer
Apr 2026
Mandy O
Saam met vriende
5.0
Lovely weekend away. Will definitely book 69 on Sunbrid again. Very neat, clean, private and safe. The host was very friendly and accom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Sarah V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld, goeie kliëntediens. Ons het vir 7 nagte bespreek en baie lekker gebly. Die huis beskik oor alles wat mens nodig het om self te ...
Sien meer
Jan 2025
Selma V
Gesin met tieners
4.8
Enjoyable stay. Enjoyable stay for a small family. Friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Etienne V
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelike gasheer. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Die huis was netjies en skoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 69 Sunbird Drive, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 69 on Sunbird het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

69 Sunbird Drive, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ef3c44414cc36584ced4928db88c2589372e7c7082bfb75129725325730bf3bfa5efc84b31308054f93320167496352203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 69 Sunbird Drive Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102886816957 18.044478194655

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang