Selfsorg in Shaka's Rock

7 Villa Flamenco

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Petro R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Ons sal weer by 7 Villa Flamenco bespreek. Ons verblyf in Villa Flamenco was heerlik en beslis waarde vir geld. Die woonstel is skoon en netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Heerlik ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Didn't want to go home. Love the place and the ambience. Everything was neat and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Lekker gebly, maar die eenheid kort baie instandhouding. Hierdie eenheid is baie afgeskeep en agter met instandhouding. Die braai is so half tussen die wasgoedlyn en toilet drein pype. Ek het niemand hier gesien braai nie. Vat maar 'n flits saam as jy laat aand wil braai. Ek het niks ligte by die braai gesien nie. Geen steakmesse nie. Ek neem maar aan dat braai nie hier 'n groot ding is nie. As jy 'n double cab bakkie het, is dit 'n gesukkel om in die smal driveway te draai sodat jy in die klein garage kan inpas. En daar is goedere agter in die garage, so jou bakkie kan nie volledig in die garage inpas nie. Maar behalwe vir die bogenoemde, ons het heerlik gebly en die eenheid is baie naby en loopafstand van die strand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Slie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfect. We had an amazing time with my friends. Everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker, bekostigbaar en reg langs die see. Ons sal hulle weer gebruik! Dit was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent. A perfect holiday destination. I enjoyed the stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties lekker! Ons het baie lekker gebly. Dis baie rustig en veilig en die mooiste see-uitsig uit die sitkamer uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Great, relaxing stay. My son and I had a wonderful time staying at Villa Flamenco. Just a few metres from the beach, which was awesome, very safe and secure. The unit was well equipped and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Welcoming, lovely stay. We had a lovely stay and enjoyed the quick direct accessibility to the beach. Spacious apartment for a small family. The owner was very welcoming and of assistance when required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPbZLLoNj3aSe2WipIhheFZe3swgDdOsdrS9mqnoYR7mABESq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 86 5 1 5 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.511428064277 31.231877803802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang