LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Villa Flamenco | LekkeSlaap
+32

7 Villa Flamenco

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir 7 Villa Flamenco
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Shanelle N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle N

Perfect getaway with family.

Had such an amazing weekend at Villa Flamenco! Would definitely recommend to friends and family. The service was impeccable! Loved the place! And the view was just breathtaking!

Melinda C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, heeltyd die see gesien en hoor die golwe.

Volle DStv. Daar is heeltyd iemand om te help indien benodig. Toesluitmotorhuis.

Rina P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die strand - ligging is 100%. 10 minute rit van groot winkelsentrums.

Pragtige strand en getyswembad. Veilig en netjiese verblyf. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Lizette B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Mooi uitsig. Lekker ruim, woonstel kort so 'n bietjie aandag.

Letsie Earl S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie Earl S
Gesin met tieners

Awesome, wonderful, superb, everything a family can wish for.

The view as something to die for, this place is unbelievable.

Chantal B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Besonders .

Die plek is pragtig en mens het is loopafstand van die strand af .beaie veilig en kinder vriendelik .

Charlene O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, dankie.

Hoewel ons bewus was dat daar nie lugversorging in die eenheid is nie voel ek dit moet definitief aandag kry. Die eenheid het net dakwaaiers wat ongelukkig nie genoeg is nie. Die eenheid is wel baie netjies en skoon, en baie lekker ingerig. Die agent wat ons gehelp het met die aanwysings en verwelkoming, Ryan, is puik. Ryan het deurgaans kontak gehou om te hoor of ons gearriveer het, sleutels opgetel het en dat ons veilig is. Ek het lanklaas sulke goeie diens van 'n agent gekry. Thank you Ryan, you are the best!

Vicky O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Baie vriendelik.

Sal aanbeveel.

Gawie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek word nie onderhou nie.

Plek se higiëne nie op standaard nie. Moes self skoon maak net om nie moontlik siek te word nie.

Maritza W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza W
Saam met vriende

Sommer tuis gevoel.

Van ons eerste betaling tot ons vertrek het was Ryan baie behulpsaam. Kompleks is rustig met 'n mooi see-uitsig.

Natasha M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en goeie diens.

Stapafstand van strand wat dit maklik maak met klein kinders.

Michelle G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Saam met vriende

Gerieflik.

Jy kry waarde vir jou geld.

Renata T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata T
Gesin met tieners

Neat complex, enjoyed stay.

The doors front and back door can be fixed, as this is a small thing put will make a huge difference.

Thys V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie oulike plek.

Rustige omgewing lekker naby aan die strand. Die eenheid het alles om dit gerieflik te maak.

Niri M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niri M
Saam met vriende

Good value for money.

Cosy, neat and tidy beach house in close proximity to the beach. Has all that you need for a self-catering getaway. Ryan was exceptionally caring to ensure we were comfortable and kept in constant contact.

Darryl E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl E
Gesin met tieners

Vriendelike diens en uitstekende ligging.

Ryan het die heeltyd opgevolg en seker gemaak dat ons verblyf so gerieflik as moontlik is. Ligging is perfek as mens tyd op die strand wil spandeer en die akkommodasie het alles wat nodig is.

Anneliese S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S
Gesin met tieners

Lekker naby die see, baie stil en rustig.

Baie lekker gebly in Villa Flamenco, baie rustig en stil. Skottelgoedwasser was baie handig. Die badkamers is baie klein, nie veel plek vir handdoeke ens. nie.

Charmain L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain L
Gesin met tieners

The unit is user friendly for a short stay.

The unity is clean and pleasant. The only challenge we have was the shower in the second bedroom. The cold water tap made a very bad sound. It does not stop unless you open the tap in full which then makes your shower cold. There is no way you are able to ensure the water temperature is suitable, cold or very hot.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPbZLLoNj3aSe2WipIhheFZe3swgDdOsdrS9mqnoYR7mABESq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.511428064277 31.231877803802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!