Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Villa Flamenco

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die deposito is aan LekkeSlaap betaalbaar en die balans moet 2 weke voor die inklokdatum aan die eienaar van die eenheid betaal word.
Normale kompleks reëls geld.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen studente word toegelaat sonder ouer-toesig nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Die woonstel word 6 dae per week skoongemaak, Maandag tot Saterdag, met uitsondering van openbare vakansiedae. Dit sluit in die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers, en die vee en mop van vloere. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPbZLLoNj3aSe2WipIhheFZe3swgDdOsdrS9mqnoYR7mABESq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.511428064277 31.231877803802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem