4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
7 Villa Flamenco bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in die Villa Flamenco-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks bied direkte toegang na die strand.
Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het, asook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, yskassie, oond, stoof, mikrogolf, ketel, rooster, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Die sitarea lei na 'n patio met 'n see- en stranduitsig.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe. Die kompleks is ook veilig en daar is deurlopende toesig en 'n goeie sekuriteitsrekord. Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en ander beperkte parkeerplek in die kompleks.
Die woonstel word 6 dae per week skoongemaak, Maandae tot Saterdae en openbare vakansiedae is uitgesluit. Skoonmaak sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van toilette en skottelgoed, vee en mop van vloere in. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring.
Ongelukkig word studente sonder ouer-toesig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Villa Flamenco het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang