Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R675.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die meeste woonstelle is toegerus met betaal-soos-jy-gaan elektrisiteits- en watermeters. Elke eenheid is ruim vooraf gelaai met 'n gemiddelde toelaag wat geskik is vir 'n klein gesin om 'n gemaklike verblyf te verseker. Vir verblyf van sewe dae of langer, moet gaste moontlik addisionele eenhede vir elektrisiteit of water koop. Hierdie beleid moedig verantwoordelike gebruik aan en help om koste redelik te hou vir beide gaste en eiendomseienaars.
Addisionele skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Ongeregistreerde gaste of besoekers word nie toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Stilteure word gehandhaaf van 21:00 tot 09:00, en gaste word versoek om te alle tye bedagsaam te wees.
Sleutels mag slegs oorhandig word aan die persoon wat die bespreking gemaak het.
Wasgoed en handdoeke mag nie op balkonne gehang word nie.
Rook, sowel as die gebruik van dwelms of enige ander stowwe, is streng verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Enige oortreding van hierdie reëls kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en kan addisionele skoonmaak- of skadekoste tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Hill Road, Infinity Complex, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang