719 Foreshore Place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Foreshore Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
719 Foreshore Place bied veilige, moderne selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in Kaapstad. Die woonstel beloof 'n luukse wegbreek naby die middestad se besienswaardighede.
Daar is slaapplek vir 2 gaste en die eenheid beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n uitsig oor die stad, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vorm deel van die oopplan-leefarea, -eetarea en -sitarea. Daar is sitplek vir 2 rondom die etenstafel en die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank voor die platskerm-TV. Die eenheid het 'n Netflix-subskripsie en WiFi. Al die leefareas het groot vensters met 'n pragtige uitsig oor die stad en op Tafelberg.
Te danke aan die ligging, bied die woonstel maklike toegang tot winkels en restaurante, en die V&A Waterfront en Tafelberg se kabelkarretjie is ook lekker naby. Die woonstelkompleks het ook 'n gemeenskaplike werkspasie en wasgoedgeriewe op die onderste verdieping.
Slaapplek
’n Bespreking by 719 Foreshore Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 219
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Riebeekstraat 2, Foreshore Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Foreshore Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom