77 On Church

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan R
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Veilig, behulpsaam en rustig. My verblyf was uitstekend en waarde vir my geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonas M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Clean, great hospitality and great location. Great place and Christine was an absolute great host. Definitely recommendable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dit was 'n lekker gesellige plekkie om as gesin van 4 te kan bly. Baie goeie diens ontvang. Dit was netjies en naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike gebly - waarde vir geld, en baie vriendelike gasvrou! Lieflike skoon en netjiese plek om te bly in die hart van Wellington!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie goeie diens. Ons het baie welkom gevoel en dit het gevoel soos tuis. Die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Exceeded expectations. The stay was great - better than expected. Beautiful place, excellent service and small touches of detail made us feel welcomed and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Very good. Thank you, Christeren, who made our holiday special, always there to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Dit was ons 2de keer by 77 on Church. Ons het baie lekker gebly en is baie gasvry ontvang. Ons kan dit aanbeveel. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Loved having a pool and AC when the temperature hit 35 degrees! Lovely host and loved having a pool and air conditioning when the temperature hit 35 degrees!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantasties, rustig. Ons het baie lekker gebly, privaat en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Church Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang