Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 On Church

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

77 On Church bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Wellington. Dit is sentraal geleë en is naby geriewe en aktiwiteite wat dit ideaal maak vir sakereisigers, enkelreisigers of 'n paartjie, of 'n gesin of groep van 2 tot 4 gaste.

Verblyf bestaan uit 2 skakelkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en dit sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi, TV en 'n privaat stoep is beskikbaar.

Gaste het privaat toegang tot die groot voortuin en die swembad gedurende verblyf. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

77 On Church is Trots Suid-Afrikaans!

Slaapplek

’n Bespreking by 77 On Church sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir 77 On Church
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 On Church het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem