8@Adderley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Adderley Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8@Adderley bied oornagverblyf op die eienaar se eiendom in George en is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of groep vriende.
Verblyf word aangebied in Kamer 2 met 'n dubbelbed, Kamer 3 met 'n koningingrootte-bed, Kamer 1 met 'n koningingrootte-bed en Kamer 4 met 'n koninggrootte-bed. Kamers 2 en 3 bied elk slaapplek vir 2 gaste, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n platskerm-TV. Kamers 2 en 3 het elk 'n tafel en 2 stoele in die tuin buite. Kamer 4 beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n laaikas met stoel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV, lugversorger en 'n kaggel. Hierdie kamer het 'n groot skuifdeur wat lei na sy eie klein tuintjie met 'n piekniektafel.
Kamer 1 bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die skuifdeur lei na buite na die patio-area met buitemeubels en 'n gedeelde swembad en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike vermaaklikheidsarea met binnenshuise braaigeriewe, sowel as 'n pool- en eetkamertafel. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Adderley Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 8@Adderley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Adderley Street, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang