+30

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Zane K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die kommunikasie was baie goed, en die hele kuier was baie aangenaam. Bitter lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buhle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fun. We could hear everything that was happening in the room next to ours; it wasn't as bad for us since we were just there for a vacation anyway. But I wouldn't recommend it for someone who's going there for something serious. Other than that, the service was lovely; you can get a cleaner to come and clean your room at any time if you're staying a bit longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nyakallo Ernest M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

I really had a good time at the place. I enjoyed my stay at 8 on Anjou.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Was baie lekker om daar te bly. Sal weer daar bly. Ek het lekker gebly. Die plek was skoon en het geen issues gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

We had a good night's rest. Very neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
8 on Anjou
Thank you for the wonderful feedback. We hope to host you again.

Hermanick I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect stay. Perfect one night stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
8 on Anjou
Thank you for the wonderful feedback. We hope to host you again.

Riaan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Netjiese, goed toegeruste blyplek met vriendelike, behulpsame personeel. Reëlings vooraf t.o.v. ligging en inligting oor hek kode, parkering, sleutels in 'lockbox' ens. was vroegtydig en die detail was uitstekend. Blyplek is so netjies, dit lyk of hulle dit onlangs nuut oorgedoen het. Skoon en netjies. Die property manager is altyd beskikbaar, vriendelik en help met enigiets. Uiters professioneel. Beveel hulle definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
8 on Anjou
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Kgomotso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Neat and tidy. Quiet and peaceful place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
8 on Anjou
Thank you. We hope to host you again.

Trudine C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Rustig en stil. Goeie dag. Die kamer was skoon en die beddegoed ook skoon en vars, maar soos jy die deur oop sluit, ruik die kamer baie muf. Ek dink dit is die mat in die kamer. Ek stel voor om dit uit te haal, want die reuk van muf was baie erg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janette F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Goeie oornag tuiste. Lekker oornag tuiste. Het aanbeveel dat hulle 'n klein tafeltjie met 2 stoele in die plek sit, waar mens kan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melissa
8 on Anjou
Dankie vir die terugvoer. Ons het reeds 'n tafel en stoele aangebring soos per jou voorstel. Ons hoop jy kom bly weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 99

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Anjou Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda2bfe2e5acbcdd330b8f5afbd283981ceee5603d1d63652b0b9b7f1aae376ab3eb92dda0ac6706a80c30fe6fd56aa916d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 8 Anjou Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.079707170371 26.236625611782

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang