Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Naval Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Naval Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Naval Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Naval Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Naval Hill Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Naval Hill

Florentia Guesthouse is geleë in Waverley, 'n gesogte, bekoorlike woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, die Sentrale Universiteit van Tegnologie, die h...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naval Hill

Franklin View Guesthouse is 'n toonaangewende gastehuis wat teen die noordelike hange van Naval Hill (die hoogste huis teen die noordelike heuwel) geleë is met 'n pragtige uitsig oor die Waverley-woongebied met sy ...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waverley, Naval Hill

Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogte noordelike voorstede geleë. Die gastehuis grens aan die voet van Naval H...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Naval Hill

Jedidja is 'n luukse B&B in die elite en bekende straat met die naam Innes Avenue in Waverly, 'n luukse buurt in Bloemfontein. Jedidja is by die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster geregistreer en gegra...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Naval Hill

A Bed & Roses Guest Rooms is in die boomryke noordelike voorstad, Waverley, in Bloemfontein geleë. Dit is aan die voet van die historiese Naval Hill en bied maklike toegang tot die N1-snelweg en Braam Fisher Intern...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Naval Hill

Adeo bied splinternuwe, eksklusiewe akkommodasie in Inneslaan in Waverley, Bloemfontein; aan die voet van Naval Hill. Inneslaan bied ‘n venster na Bloemfontein se ryk geskiedenis as ons land se geregtelike hoofsta...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waverley, Naval Hill

Dié selfsorg-eenheid is in die vreedsame woonbuurt Waverley geleë en is ideaal vir vakansiegangers wat die omgewing besoek of wat op pad is na een van die ander provinsies in Suid-Afrika. Die eenheid het 'n slaa...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Waverley, Naval Hill

Innes View B&B is in Waverley, 'n voorstad van Bloemfontein, geleë. Dit lê aan die voet van die historiese Naval Hill en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Die akkommodasie bestaan uit 5 ruim kamers met e...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Naval Hill

Boutique @ Milner is in die boomryke voorstad van Bloemfontein, Waverley geleë. Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en koninggrootte- of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Naval Hill

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

Beit L'Shalom is in Waverley in Bloemfontein geleë en bied verblyf aan 'n sakereisiger, besoeker of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en hooftoegangsroetes. Die eenheid is op 'n residensi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

The Milner House is in die boomryke, luukse voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié huis is in 2008 deur Suretha Adlam en Mr Werner Johns gevestig om heerlike, noukeurige verblyf aan moeë reisigers te bied w...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

Kestell Stables is 'n lieflike gastehuis in Waverley en bied gaste 'n keuse van 3 kamers. Die kamers het lugversorging, privaat ingange en bied toegang tot stoepe met 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 2 enkelb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die ga...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Kom en geniet 'n ontspanne wegbreek by Isabella's House. Isabella's is naby skole en winkelsentrums geleë, en verblyf in luukse kamers en selfsorgkothuise aan. Die eenhede beskik elkeen oor DStv, onbeperkte WiFi e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Waverley, Bayswater

Timeless Bloemfontein bied gerieflike verblyf op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein. Die dorp bied historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit 'n ideale vakansiebestemming...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za