Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Bayswater

8 on Anjou

6 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Anjou Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

8 on Anjou is geleë in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein en is gerieflik ongeveer 4 km vanaf die N1, asook naby Northridge Mall, Oranje Meisieskool, restaurante, winkelsentrums en wegneemetes. Die eiendom bied gemaklike oornagverblyf en is ideaal vir gaste wat reis vir besigheid, ontspanning of oornag.

Verblyf word aangebied in 3 netjiese en gemaklik gemeubileerde eenhede wat bestaan uit 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met basiese verhit-en-eet-geriewe en bevat 'n yskassie met vrieskas, mikrogolfoond, ketel, suier, komplimentêre tee en koffie, melk, eetgerei en skottelgoedseep.

Bykomende geriewe sluit in WiFi. Veilige parkering word gratis agter 'n elektriese hek voorsien, met parkering direk voor die eenheid beskikbaar.

Die eenheid bied skoon, netjiese en gemaklike begrotingsverblyf in 'n gerieflike en toeganklike ligging, geskik vir kort of langer verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Anjou Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 525
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 525
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 525
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Anjou Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ec5f3b960680556d5bd5ca96f58ead6013830a2ae365a7405a4191b7653983850bebd3f98379f4f28276147abeb5c7e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 8 Anjou Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.079716546777 26.236639022827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang