6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Muir Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 on Muir is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Stilbaai. Dit is naby strande en winkelsentrums, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers wat 'n wegbreek by die kus soek.
Dié duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n gastetoilet, asook 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, 'n etenstafel, gasbraaigeriewe en draagbare braaigeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die waskamer beskikbaar. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.
Gaste kan watersport, gholf, plaaslike kuns en kunsvlyt en jenewerproe geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Muir Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 on Muir het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Muir Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang