4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Da Gama Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
View @ The Bay Apartment 8 is in die gewilde dorp Mosselbaai geleë.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor Mosselbaai en die see.
Mosselbaai bied verskillende aktiwiteite, soos hengel, swem, 4x4- en bergfietsroetes, en gaste kan verskillende besienswaardighede soos die Bartolomeus Dias Museumkompleks, Kaap St. Blaise Vuurtoring, die Garden Route Casino, ensomeer besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 55
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Da Gama Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink View @ The Bay Apartment 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Da Gama Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang