9 on Main
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
9 on Main is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Struisbaai, net 800 m van die strand af.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n rusbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en toilet, en linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Die leefarea bied 'n TV met Netflix, sowel as WiFi en 'n kaggel. Die eenheid het ook 'n alarmstelsel. Gaste wat DStv wil kyk, kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saambring.
Die eenheid maak oop na 'n dek met buitebraaigeriewe. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Struisbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry. Gaste kan ook die pylsterte by die hawe dophou of walviskyk gedurende die seisoen, gewoonlik tussen Julie en Augustus. Ander besienswaardighede sluit in 'n besoek aan die Quoin Point-vuurtoring of Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum, en die verkenning van staproetes soos Spookdraai en Rasperpunt.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 on Main het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang