Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Agulhas

91 Main Struisbaai

14 gaste

6 slaapkamers

8 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 91 Hoofweg, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

91 Main Struisbaai is 'n ruim selfsorgeenheid geleë in die hoofstraat van Struisbaai en bied slaapplek vir 14 gaste. Die eenheid bestaan uit 6 slaapkamers en 2 badkamers, tesame met n heerlike patio styl braai- en kuierarea met n pool tafel, pizza oond en n klein plonspoel(swembad) wat ideaal is vir die ontspanne kuslewe.

Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed.
In die tweede slaapeenheid het die vierde slaapkamer n koningingrootte bed, die vyfde slaapkamer het n dubbelbed en die sesde slaapkamer het n enkelbed en n stapelbed. Beide die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Daar is ook drie gaste toilette in die huis.

Die twee kombuise is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eiendom is stapafstand van die hawe, hoofstrand, winkels en restaurante af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 91 Hoofweg, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

91 Hoofweg, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7116583601c55d5055b7e363a261e2ddd12d4ff6bcc2a2ffb2bc233ee61ecba02786f90a285437b70b4b04978a9903750908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14) 91 Hoofweg Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.802151243864 20.055723860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang