91 Main Struisbaai
14 gaste
6 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 91 Hoofweg, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
91 Main Struisbaai is 'n ruim selfsorgeenheid geleë op die hoofstraat van Struisbaai en bied slaapplek vir 7 gaste. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer, tesame met n heerlike patio styl braaiarea wat ideaal is vir ontspanne kuslewe.
Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die eiendom is stapafstand van die hawe, hoofstrand, winkels en restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 91 Hoofweg, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Hoofweg, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang