Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Hartenbos

97 on Berthold

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Berthold Alheit Street, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

97 on Berthold bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Bay View, Hartenbos. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken aangesien hierdie huis ook net 500 m van die naaste strand af is.

Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag, want dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met lugversorging met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is toegerus met 'n omskakelaarstelsel.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Gaste parkeer veilig in die straat aangesien ons spog met 24 uur patrollie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Haylene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 97 Berthold Alheit Street, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 97 on Berthold het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

97 Berthold Alheit Street, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52ef9887b1e0b95ce5281256776ecfa1cb903f69918ab0175a4d2e31214316a0b2de1392bf55bd91d4b29323ff90b978214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 97 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13730554302 22.107094775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang