98 Waterkant Street
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 98, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 200R2 560 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
98 Waterkant Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n terraskothuis in De Waterkant in Groenpunt. Die kothuis het steeds sy oorpsronklike uitleg en spog met 'n koel kleurskema en moderne ontwerp.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi word voorsien.
Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea wat uit 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n goed toegeruste kombuis bestaan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n binnehof met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
De Waterkant Village is naby groot besienswaardighede geleë wat gaste die kans gee om die area te voet te verken en die V&A Waterfront, Groenmarkplein en KIKS te besoek. Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande is ook net 'n entjie se ry ver. Daar is ook 'n rits restaurante, ontbytplekke en gewilde winkelsentrums om in die omgewing te besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 16
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 98, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 98, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom