8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Kingfisher Street, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
99 Steps is 'n selfsorghuis in 'n residensiële area, The Cove, in Langebaan. Die eiendom is ideaal naby die strand en is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster, breekware en kookgerei.
Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n buitebraai en veilige parkeerplek. Die eiendom is binne 4 km vanaf die Laguna Shopping Mall, Mykonos Casino en die Langebaan Country Club.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 349
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 8 Kingfisher Street, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 99 Steps het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Kingfisher Street, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang