LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 99 Steps | LekkeSlaap
+21

99 Steps

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 8, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 749 R2 062 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

99 Steps is 'n selfsorghuis in 'n residensiële area, The Cove, in Langebaan. Die eiendom is ideaal naby die strand en is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster, breekware en kookgerei.

Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n binne- én buite braai en veilige parkeerplek. Die eiendom is binne 4 km vanaf die Laguna Shopping Mall, Mykonos Casino en die Langebaan Country Club.

Slaapplek

’n Bespreking by 99 Steps sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kingfisher-straat 8, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 749
Vanaf R2 062
per nag (plek vir 8)
was R2 749
Vanaf R2 062
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 8, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPcqiXsW197JzsVfEO5guidqLjCXpzJ6iTLedOQxkIzEa6Ymb5K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 749, nou Vanaf R2 062  per nag (plek vir 8) 8 Kingfisher Street The Cove 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.063944 18.042443
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!