- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste, verteenwoordigers of akademici wat die area besoek. Dis ook stapafstand vanaf Kenneth Mac Arthur Stadion, Potchefstroom Hoërseunsskool, Huis Eikelaan, Medicross en Mooimed.
Die gastehuis is deur Pieter Jooste ontwerp en bied 5 kamers wat uitkyk oor die pragtige tuin. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n patio. Die en suite-kamer het lugversorging en ekstra lengte beddens met perkallinne.
Elke kamer het 'n lessenaar, elektroniese kluis, USB en verskeie konneksies en is ook toegerus met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien naby die kamers.
Gaste kan op die patio's ontspan of in die tuin. Rook is verbode in die kamers, patio's en die eetkamer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Om die rustige atmosfeer te behou en te bevorder sodat almal dit kan geniet, versoek ons geen harde musiek of luidrugtigheid en partytjies te enige tyd nie. Geen ekstra oornaggaste word toegelaat nie.
Let wel dat die tarief nie ontbyt insluit nie. Daar is wel ontbyt op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe op Sondae.
Op Sondae is daar geen kamerdiens beskikbaar nie. Vars handdoeke word voorsien. Let wel dat ontbyt ook nie nie op spesiale aanbiedinge beskikbaar is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emmerentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 62 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink A Country Garden Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang