Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Country Garden Guest House

Gastehuis
Superieure Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het 'n koningingrootte-bed met ekstra lengte en perkallinne. Dit het ook lugversorging en en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander ander een met 'n bad. Elke kamer het ook 'n lessenaar, elektroniese kluis, USB en verskeie konneksies en 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi beskikbaar. Die kamers het 'n privaat ingang, patio's en veilige parkeerplek word voorsien naby die kamers. Hierdie kamers is die naaste aan die parkeerarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen R150 per persoon beskikbaar, behalwe op Sondae.
Rook is verbode in die kamers, patio's en die eetkamer.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, asook nie harde musiek of luidrugtigheid na 21:00 nie.
Op Sondae is daar ook geen kamerdiens beskikbaar nie. Vars handdoeke word verskaf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse koninggrootte-bed/2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens met ekstra lengte, of 'n koninggrootte-bed op versoek, met perkallinne. Die kamer het ook lugversorging en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n lessenaar, elektroniese kluis, USB en verskeie konneksies en 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang, patio en veilige parkeerplek word voorsien naby die kamers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen R150 per persoon beskikbaar, behalwe op Sondae.
Rook is verbode in die kamers, patio's en die eetkamer.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, asook nie harde musiek of luidrugtigheid na 21:00 nie.
Op Sondae is daar ook geen kamerdiens beskikbaar nie. Vars handdoeke word verskaf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe koninggrootte-bed/2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié en suite-kamers het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met ekstra lengte of 2 enkelbeddens op versoek, met perkallinne. Elke kamer het ook 'n lessenaar, elektroniese kluis, USB en verskeie konneksies en 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi beskikbaar. Die kamers het 'n privaat ingang, patio's en veilige parkeerplek word voorsien naby die kamers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen R150 per persoon beskikbaar, behalwe op Sondae.
Rook is verbode in die kamers, patio's en die eetkamer.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, asook nie harde musiek of luidrugtigheid na 21:00 nie.
Op Sondae is daar ook geen kamerdiens beskikbaar nie. Vars handdoeke word verskaf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 62, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOVFzhUlu93wFPcCTrKlRt4kT0hRO9gXHqmpxMgpeNHNzg9PFq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 62 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.708598337711 27.0938091416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem