+20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Erica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Dit was 'n fantasie naweek en baie veilig. Ons kon nie vir 'n beter naweek gevra het nie. Baie mooi plekkie en beslis 'n weer kom kuier. Huis was ruim en ons het die kaggel baie geniet saans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sien uit om weer volgende jaar te bespreek. Ja, soos gewoonlik was dit weereens 'n heerlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld en ideale ligging. Heerlik, sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Lekker. Ons het dit baie geniet. Al probleem was dat die WiFi nie wou werk nie en daar was vlekke op die kussing van die hoof slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shane V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Was great and relaxing. Great and large unit. Nice view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Lekker rustige omgewing. Baie lekker gebly en ligging heel goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Just good. Good can't be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2026

Great place! Had a lovely time with my children and grandson. The house had everything we could possibly need. The indoor fireplace warmed up the place nicely for the chilly winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly en gekuier! Sommer tuis gevoel. Ons het heerlik gebly in Ala Mossel. Die huis heet 'n mens behoorlik welkom. Die bos laventel op die tafel het die kersie op die koek gesit! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was fantasties en rustig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 2074

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 510
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe163c90162574740b9dae1b9737871bd2e180c9fa1aef84f9b924ffdc0e57a45d2d40885df248ea1ce246d9448d8e1c169d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 95 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808274166958 17.895144671202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang