+71
Gastehuis in Swellendam

Aan de Bergen Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fine for what we needed: a one night stopover. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, hierdie terugvoer word opreg waardeer, ek is dankbaar vir dit, en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Johannes N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitsonderlik en behulpsaam. Cornelia het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom asook om aan ons versoeke te voldoen. Waarlik 'n wonderlike plek om te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik en in gerief gekuier en van daar die mooi dorp verken. Aangename gasvrou. Baie gerieflik en mooi. Als wat mens nodig het. Pragtige omgewing en uitsig vanaf ons kamer en stoep wat bo was. Gerieflike sitkamer en kombuis. Als baie smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Clean, tidy, pleasant. My grandparents and I had a lovely stay. They lived in Swellendam 30+ years ago and it was nice to take a trip down memory lane. The guesthouse manager was so helpful and kind, and it was so nice speaking to her. The accommodation was clean, safe, and there was a fan in each bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie Nicola vir jou positiewe terugvoer, was ook vir my baie aangenaam om julle hier te ontvang. Altyd welkom om weer te kom. Groete Cornelia

Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die plek is baie goed geleë. Baie lekker oornag stop, die kamer is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, Andre, jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Groete, Cornelia

Hester U
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netjies skoon en gemaklik. Beddens gemaklik. Sal beslis weer van die plek gebruik maak. Heerlik afgekoel in swembadjie. Kon ons eie ete voorberei in 'n baie goed toegeruste kombuis. Lekker geëet om 'n groot tafel op die stoep. Het gevoel soos ons eie huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Dankie Hester vir die positiewe terugvoer. Groete, Cornelia

Robert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gemaklik aan te ry nabij die Mainroad - Voortrekkerroad. Ons het twee nagte gebly. Die kombuis is goed uitgerus met al wat nodig is om te kook en te eet. Selfsorg. Die swembad is geen swembad nie, is net een bad: baie klein! Dis jammer want dit was 32 °C!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Hallo Robert, dankie vir die eerlike terugvoer, ek kan aflei dat julle die akkommodasie in 'n redelike mate geniet het. Die swembad is wel nie algemene standaard nie, en net 'n "Splash Pool" om af te koel. Ek is jammer as dit nie aan jou behoeftes voldoen het nie. Ja, die grade in Swellendam raak tot 40, maar dit is buite my beheer. Wat ek wel beleef het, is dat jy en jou eggenoot wel weer bespreek het by ons, en die tweede keer julle besoek het in 'n kort periode. Dit maak my gelukkig en sien uit daarna om julle dalk weer te verwelkom wanneer julle julle weg oopsien om ons te kom besoek. Dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Groete, Cornelia

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Excellent. Great place. Excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
4.4
Feb 2026

Enjoyable. Plesend, enjoyable. Should have handles in the shower. Slippery shower floor with no handles is a recipe for injuries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Russell B
1 nag
4.2
Jan 2026

Excellent value for money. A very comfortable stay and besides a blocked basin in the en-suite, everything was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Thank you for the review, we did fix the blocked basin, sorry for that, and appreciate that you brought it to my attention. Regards Cornelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 1)
Bespreek

3 Bethel Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a54848169f3fe03a213e3c7fbcdede5b8c92638a61bd1f456d7699fd83d666d62fc2d998389cc30a30ae125603f8738f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 1) 121 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang