- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 21 Faure Street, Swellendam, 7640, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, waarvan die naam "aan die rivieroewer" beteken, is 'n Kaaps-Hollandse huis in die historiese Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika.
Daar is 13 elegante slaapkamers en suites. Elke kamer het 'n badkamer en privaat ingang, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dis ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of as basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Gaste sal beslis 'n onvergeetlike ervaring hier hê en boonop elke dag met 'n heilsame ontbyt begin.
Daar is 'n swembad en 'n dek en braai-area. Aan de Oever Guest House het 'n lekker versameling plaaslike wyn vanuit die Kaapse wingerde. Gaste kan ook in die tuin ontspan en na die Koornlandsrivier en voëlsang luister.
Dis sentraal geleë naby die museum, restaurante en winkels. Inligting oor aktiwiteite in die dorp en omliggende omgewing kan verskaf word. Swellendam is halfpad tussen Kaapstad en George en die bekende Roete 62 is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ancimi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 243
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 21 Faure Street, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Oever Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Faure Street, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang