Aan de Oever Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, waarvan die naam "aan die rivieroewer" beteken, is 'n Kaaps-Hollandse huis in die historiese Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika.

Daar is 13 elegante slaapkamers en suites. Elke kamer het 'n badkamer en privaat ingang, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dis ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of as basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Gaste sal beslis 'n onvergeetlike ervaring hier hê en boonop elke dag met 'n heilsame ontbyt begin.

Daar is 'n swembad en 'n dek en braai-area. Aan de Oever Guest House het 'n lekker versameling plaaslike wyn vanuit die Kaapse wingerde. Gaste kan ook in die tuin ontspan en na die Koornlandsrivier en voëlsang luister.

Dis sentraal geleë naby die museum, restaurante en winkels. Inligting oor doendinge in die dorp en omliggende omgewing kan verskaf word. Swellendam is halfpad tussen Kaapstad en George en die bekende Roete 62 is ook naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aan De Oever Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R660 per nag (vir 2 mense)

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false