+23
Selfsorg in Hazyview

Kruger Whispering Waters

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Cliriska H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ons sien julle beslis weer! Ek het 'n fantastiese ervaring gehad. My seuns is 1 jaar en 2 jaar oud onderskeidelik, ek hulle kon veilig en lekker speel. Die tuine is pragtig en het vir groot vermaak gesorg. Die eenheid was goed ingerig en het genoeg spasie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Goeie môre. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Kruger Whispering Waters te verwelkom! Vriendelike groete.

Eloise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelooflike mooi plek! Ek beveel dit vir enige iemand aan! Baie mooi oord!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Goeie môre Eloise. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Sharon K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Neat and tidy - perfect overnight spot. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Good afternoon, Sharon. Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin

Shannon
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Wonderful. Very enjoyable and tranquil. Staff are extremely friendly and the resort is well maintained. The chalets are very clean and kept clean daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Good afternoon, Shannon. Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin

Hannes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Heerlik gekuier en lekker gerus. Ons het die oord baie geniet - dit is pragtig en baie mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Goeie middag Hannes. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Kruger Whispering Waters te verwelkom! Vriendelike groete.

John G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies en rustig. Netjiese oord langs die rivier. Eenhede is basies maar netjies en goed onderhou. Bonus: oord het 'n streng geen musiek/geraas reëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Goeie middag, John. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Ofentse O
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

The best ever, I really love it here. It was great, I love it and I want to come back next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Good afternoon, Ofentse. Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin

Shaun R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

A good place. Lekker place, owls at night and kingfishers during the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Good afternoon, Shaun, Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin

Mariette H
1 nag
5.0
Okt 2025

Vinnige oorslaap, maar baie lekker. Die tuine is pragtig en netjies. Die bungalow is ook baie netjies en meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Goeie môre, Mariette. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

African Trophy Pursuit M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Puik, dankie. Puik diens en akkommodasie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kruger Whispering Waters
Kruger Whispering Waters
Goeie middag. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kruger Waters
Whispering ...

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 229 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang