+20

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lenette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Aandrus is wonderlik. Ons het heerlik gekuier. Marie is 'n wonderlike gasvrou. Ons was vasgekeer met die storms en sy het ons nog 'n nag laat bly. Met inligting van paaie wat nog oorstroom is en wat oop is. Aandrus is lieflik. Pragtigste meubels. Daar is nie twee stoele dieselfde nie en elke een is bekoorlik. Ons is houtwerkers en het elke styl geniet. Om 'n plek te moderniseer en ook oud te hou, is uitdagend. Wel gedaan. Aandrus is alles wat jy nodig het. Kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great location and all the facilities you need for a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike Klein-Karoo verblyf. Dis die tweede keer dat ons by Aandrus oorgebly het. Mari is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Die huis is ruim met alles wat nodig is. Stapafstand van restaurante, maar tog eenkant op 'n groot stil erf. Veilige parkering. Ons was baie dankbaar vir die lugverkoeling in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

It was good. We intended to go over the pass to Oudtshoorn and then to Cape Town. The pass was closed, so we went back to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Machiel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Baie interessante meubels en beligting. Ons het lekker gebly met die Karoo sterre in die aand. Ons is van Gauteng en sien nie die sterre so duidelik nie. Soms ry mens net verby die klein dorpies en spandeer nie tyd om te kyk wat daar aangaan nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suthea W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Uiters aangename verblyf. Die verblyf by Aandrus het in al ons behoeftes voorsien. Spasie, 3 badkamers en lugreëling was regtig perfek. Die gasvrou was ook so gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Home away from home feeling. Very nice, comfortable and homey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfortable, convenient. The house is large and has an attractive outside area which we made use of. We only stayed one night, but everything was perfect. The owner was very accommodating in allowing us to leave a little late on our check-out day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautifully decorated and neat. Loved the vibe around the fire pit! Stunning place, real hidden gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Cnr Deurdrif and Klipstreet, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArb4hHd7ROQJG29FMrhXtbQxjTlhQtuRzB7g1XNcP8iDCLZo3Q3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 11 mense 153 5 1 5 Cnr Deurdrif and Klipstreet Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.223869 22.027378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang