+43

Abaco

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abaco bied gerieflike verblyf in Marina Martinique in Jeffreysbaai en dit het 'n lieflike uitsig oor die kanaal.

Gaste kan kies tussen eenhede wat geskik is vir 2 of 4 gaste. Die eenhede het onderskeidelik dubbel-, koningingrootte- of enkelbeddens en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Abaco eenhede B, C en D is gastekamers en elkeen se kombuise is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Abaco F en G het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word.

Al die eenhede het slim-TV's en WiFi en lei na 'n privaat dek of stoep met 'n uitsig oor die kanaal.

Abaco is net 2,3 km van die strand vir branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk of sandplankry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cindy-Lee F
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed our stay at Abaco. We had a lovely stay. Katherine was very welcoming upon our arrival. Our room was clean, and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Barend M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese wegbreek! Die netheid en vriendelikheid het my behoorlik verbaas. Die ligging is fantasties - rustig, stil en omring met beelds...
Sien meer
Okt 2025
Tarika H
Saam met vriende
5.0
Amazing! Was 'n vreeslik lekker wegbreek! Perfekte plekkie vir 'n rustige tyd op die water.
Okt 2025
Neil J
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, stylvol en mooi. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Gerieflike en suite kamer met alles wat jy benodig.
Okt 2025
Juan L
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel. Uitstekende ligging en baie mooi, het baie lekker geslaap.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bernhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 219

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Abaco het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fcc5aa3648ec233b1602c03c1b6fcd2b178e3026cf4c7b638d962a822a72c6600160f15a4bf0a892aa6e201cd8e075f2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 1435 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072483901837 24.914986815662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang