Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abaco

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Feb 2024 tot 1 Des 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Feb 2024 tot 1 Des 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 29 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Abaco B
B&B
Abaco C
B&B
Abaco D
B&B
Abaco F
Selfsorg
Abaco G
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix te kyk.
Abaco B, C en D is beskikbaar as B&B-eenhede, en ontbyt sluit muesli, jogurt en vrugte in.
Abaco F is selfsorg.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit is in al die eenhede beskikbaar.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fcc5aa3648ec233b1602c03c1b6fcd2b178e3026cf4c7b638d962a822a72c6600160f15a4bf0a892aa6e201cd8e075f2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 1435 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072483901837 24.914986815662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem