Abalone Exclusive Apartment
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4A Cuttlefish Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abalone Exclusive Apartment is 'n tweeslaapkamer-eenheid van ongeveer 150 m² met verskillende verdiepings wat deel van Abalone Villa vorm. Dit is in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute se ry vanaf Kaapstad geleë.
Die eenheid het 'n aparte ingang, 'n ingangsportaal met 'n klein werksarea, 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n instapbadkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Onbeperkte WiFi, 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n TV met die Premium DStv-pakket en Netflix, asook 'n binnebraai. Buite is daar 'n lieflike stoep met see-uitsigte, 'n tuintjie met 'n buitestort en 'n enkelmotorhuis. Daar is 'n uitstekende sekuriteitstelsel op die perseel.
Abalone Exclusive Apartment is naby wêreldbekende vlieërbranderplankry- en seilplankryplekke, Grootbaai, Tafelbaaistrand, ook bekend as Dolfynstrand, en die kindervriendelike Kleinbaai. Dit is naby verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en ander eetplekke. Die MyCiti-busroete na Kaapstad en die V&A Waterfront is 50 m vanaf die voorstoep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4A Cuttlefish Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4A Cuttlefish Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang