Abba Avontuur - Plek 3
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Perlemoen Avenue, Abba Avontuur, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abba Avontuur - Plek 3 is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.
Dié ateljee op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat onderdakstoep met 'n braai en 'n etenstafel geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Stilbaai-Wesstrand is ongeveer 190 m weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Perlemoen Avenue, Abba Avontuur, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Perlemoen Avenue, Abba Avontuur, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang