+81
Selfsorg in Dinokeng

Abendruhe Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marianne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

By verre die beste klein plekkie waar ons al gebly het. Dit was seker die lekkerste plekkie waar ons al gebly het! Daar was alles wat ons nodig gehad het en die grootte van die huisie was perfek. Daai King size bed en beddegoed het my soos 'n baba laat slaap. En die uitsig praat net kalmte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie netjiese plek. Die diens was puik en die lodge is baie goed geleë. Hulle sal ons vir seker weer sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige Serenity cabin en uitstekende diens. Abendruhe Lodge is werklik 'n stukkie paradys in die bos. Skoon, goed toegerus en alles wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing verby. Wat 'n amazing ervaring, ons het in die Serenity Cabin gebly en ek beveel dit aan vir enige couple, super netjies en modern binne, onmenslik skoon en netjies. Die swembad was net die cherry op die koek gewees. Gunter en Anita is amazing en so behulpsaam, ons regtig so spesiaal laat voel! Ons gaan vir seker terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Dit was heerlik ontspannend in die bos. Dit was pragtig. Günther en Anita is fantasties. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker. Ja, baie dankie, dis 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cameron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Phenomenal hospitality, great place to recharge your mental battery. This was an awesome place and a great getaway from the city to just recharge. My partner and I loved the hospitality and the game drive the most! You can see the owners really pour their love and passion for the bush into this amazing destination. I have nothing but good things to say about this amazing little hidden gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

It was fine, thank you. We found it a bit expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja P
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Clean and comfortable unit in the bush! Lovely fully equipped accommodation. Clean and comfortable beds. It's a pity that no animals were spotted from the unit. A game drive is therefore a must and was a treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag (plek vir 4) 120 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang