+81
Selfsorg in Dinokeng

Abendruhe Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amaaaaaazing!! It was amazing, peaceful bush life around the campfire. Never had such a neat, well-kept, clean venue in any previous the website accommodation booking — 5 stars!! The hosts are excellent and we will definitely go back for another visit. Thank you so much again. Amazing venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you so much for your glowing review We’re thrilled to hear that you enjoyed the peaceful bush life and campfire experience at Abendruhe Lodge! It’s wonderful that the cleanliness, well-kept facilities, and our hospitality made such a strong impression. Your kind words mean a lot to us, and we can’t wait to welcome you back for another unforgettable stay in the bush — 5 stars indeed! Kind regards, Anita and Gunter

Pieter M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties. Niks kortgekom nie. Baie lekker gekuier. Baie goed toegeruste eenhede. Veilige en rustige atmosfeer. Dankie vir gasvryheid. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle wonderlike resensie Ons is so bly om te hoor dat julle kuier by Abendruhe Lodge so geniet het en dat die eenhede goed toegerus was. Dit is fantasties dat julle die veilige en rustige atmosfeer waardeer en ons gasvryheid geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n gesellige en ontspannende verblyf!

Mahtaab H
1 nag
5.0
Nov 2025

Clean & lovely. Super clean and fresh. Linen and towels fresh too! Well equipped self-catering unit. Appreciated the bathroom upstairs and the early check-in. They offer game drives at an extra cost. Provided clean drinking water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you so much for your kind review We’re thrilled to hear that you found the self-catering unit super clean, fresh, and well-equipped, and that the linen, towels, and bathroom setup added to your comfort. It’s great that the early check-in and availability of clean drinking water made your stay even smoother. We’re glad you enjoyed the option of game drives as well, and we’d love to welcome you back for another relaxing bush getaway! Kind regards, Anita and Gunter

Herman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. Gunter and Anita are absolutely fantastic. They are hands-on, very friendly, and helpful. The cabin we stayed in is large and well equipped with all the necessary equipment. We will definitely stay at Abendruhe Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamaryn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great location. We had a lovely stay, the view of the animals at the waterhole from our deck was amazing. Hosts friendly and accommodating. Enjoyed our game drive with Gunta; we were the only family on the vehicle. The room has everything you need - my husband even got to watch the rugby via DStv in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you so much for your wonderful review We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Abendruhe Lodge and the amazing wildlife views right from your deck. It’s fantastic that the game drive with Gunter was memorable and that you appreciated the privacy and attention. We’re also glad the room had everything you needed — including some rugby time! We’d love to welcome you back for another relaxing and wildlife-filled getaway. Kind regards, Anita and Gunter

Hilda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gasvry, veilig en baie gelieflik. Ons het lekker gebly. Die hut is fantasties ingerig en niks kort geskiet nie. Die stille bos atmosfeer is presies wat ons nodig gehad het. Ons is weer herlaai! 10/10 vir diens en gasvryheid. Ons kinders het die diere wat kom oë wys het baie geniet. Ons sal vir seker in die somer weer moeg gaan kuier sodat ons om die swembad kan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle wonderlike resensie Ons is so bly om te hoor dat julle die stilte en bosatmosfeer by Abendruhe Lodge geniet het en dat die hut goed ingerig was vir ’n gerieflike verblyf. Dit klink heerlik dat julle kinders die diere by die lodge so geniet het en dat julle weer herlaai het! Julle 10/10 vir diens en gasvryheid beteken baie vir ons. Ons sien uit daarna om julle in die somer weer te verwelkom sodat julle by die swembad kan ontspan en die bos weer kan geniet. Vriendelike groete, Anita en Gunter

Lienke L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Wat 'n lekker plek, ons het dit vreeslik geniet. Die huise is baie netjies en skoon, alles van die beste sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle pragtige resensie Ons is so bly om te hoor dat julle julle tyd by Abendruhe Lodge vreeslik geniet het! Dit is fantasties dat julle die netheid en gerief van die huise waardeer het. Ons sien baie daarna uit om julle weer te verwelkom vir nog ’n wonderlike verblyf in die bos. Vriendelike groete, Anita en Gunter

Sheldon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker en rustig. Baie mooi plek, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle resensie Ons is so bly om te hoor dat julle julle tyd by Abendruhe Lodge so lekker en rustig geniet het. Dit beteken baie vir ons dat julle die plek waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n ontspannende verblyf in die bos! Vriendelike groete, Anita en Gunter

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike plek met alles in wat jy nodig het. Ongelooflike mooi lodge, gerieflik, gasheer en vrou baie vriendelik. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle mooi resensie Ons is so bly om te hoor dat julle die lodge en ons gasvryheid so geniet het! Dit is fantasties dat julle heerlik kon kuier en alles wat julle nodig gehad het, beskikbaar was. Ons sien uit daarna om julle weer by Abendruhe Lodge te verwelkom vir nog ’n ontspannende verblyf in die bos. Vriendelike groete, Anita en Gunter

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlike wegbreek naby aan die stad. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is perfek, die fasiliteite is alles wat ons nodig het, en meer, en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle pragtige resensie Ons is so bly om te hoor dat julle so lekker gebly het by Abendruhe Lodge! Dit is fantasties dat julle die ligging, fasiliteite en diens waardeer het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n wonderlike wegbreek naby aan die stad. Vriendelike groete, Anita en Gunter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang