Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above Board

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 331

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Above Board
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Suzanne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Gesin met tieners

Awesome.

Nie net 'n mooi huis nie, maar alles wat mens benodig was daar. Die swembad was 'n bonus en het die jong span lekker besig gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly, great plek! Wat nie genoem was op die site nie, maar 'n lekker bonus, is die inverter - geen loadshedding beleef nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V
Saam met vriende

Dit was baie lekker en baie lekker estate gewees.

Die krag wat heeltyd aan was gedurende load shedding is 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmaine L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmaine L
Gesin met tieners

Lekker kuierplek, jy sal nie spyt wees nie.

Wat 'n lekker plek om jou gesin of vriende te neem. Skoon, netjies en het alles wat jy sal nodig hê vir die avontuur. Of jy ontspan binne of buite by die wonderlike swembad en braai-area, jy sal dit geniet ten volle. Loopafstand na die strand maak dit ook nog meer onvergeetlik. As jy buite is kan jy selfs die branders hoor. Sal dit definitief aanbeveel aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur B
Gesin met klein kinders

Great venue, very spacious and good clean air.

Loadshedding was the main problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia B
Saam met vriende

Die strand het alles reggemaak!

Salige en rustige paar dae by 'n heerlike afpakplekkie, paar treë van die strand. Sielskos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ligging en fasiliteite!

Ons het by Above Board gebly vir so 6 aande. Die ligging en fasiliteite is absoluut fantasties. Die huis was skoon, het meer as genoeg spasie en het voldoen aan al ons vereistes. Die braai-area buite was heeltyd gebruik, asook die swembad. Dis stap-afstand van die see en ook lekker naby aan alle winkels. Ons sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 993
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 993
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 993
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 15, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc910a72288347128ebc748784763bd7906bf77372f35ff9c33f89cc6755d897d6e26b158e66a9407e5d31ff634a359e1050f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 993 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 15 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.337013038934 18.162846313331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem