Beskrywing
Hierdie Standard Queen-kamer is 'n intieme en gerieflike kamer wat na die gemeenskaplike swemarea lei. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
- Die bestuur behou die reg voor om 'n bespreking na 18:00 te kanselleer, tensy daar vooraf reëlings getref is.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Reg van toegang word voorbehou.
- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ruim en lei na die gemeeskaplike stoeparea, plonspoel en tuin. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
- Die bestuur behou die reg voor om 'n bespreking na 18:00 te kanselleer, tensy daar vooraf reëlings getref is.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Reg van toegang word voorbehou.
- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die solderateljee is ruim en het baie lig en 'n berguitsig. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
- Die bestuur behou die reg voor om 'n bespreking na 18:00 te kanselleer, tensy daar vooraf reëlings getref is.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Reg van toegang word voorbehou.
- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe King-ateljee het 'n privaat stoep, koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
- Die bestuur behou die reg voor om 'n bespreking na 18:00 te kanselleer, tensy daar vooraf reëlings getref is.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Reg van toegang word voorbehou.
- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n privaat stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
- Die bestuur behou die reg voor om 'n bespreking na 18:00 te kanselleer, tensy daar vooraf reëlings getref is.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Reg van toegang word voorbehou.
- Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang